Resep:
1 blik versoete kondensmelk
Wenke:
๐ Ek gebruik sommer 'n skoon vadoek om die tennisbeskuitjies in fyn te rol. Maak die pakkie koekies leeg bo-op die vadoek en rol dit fyn met 'n koekroller. Bring dan punte van vadoek bymekaar en laat dan die koekiekrummels in die mengbak ingly.
๐ Klits die eierwitte in 'n skoon, droรซ bak en maak ook seker dat jy die draaiertjies mooi was en baie goed afdroog nadat jy die eiergele geklits het en voordat jy die eierwitte klits, anders sal die eierwit nie styf word nie.
๐ Hierdie tert is nie baie groot nie; moenie 'n tรฉ groot tertbak gebruik nie
๐ Hierdie meringue word nie in die oond afgekoel nie. Dit is nie 'n harde meringue nie. Indien jy wel 'n harder meringue wil hรช, skakel die oond nรก 15 minute af en laat die meringue in die oond afkoel.
๐ Daar is baie variante op hierdie resep, maar geen wat soos my ma s'n lyk en proe nie!! ๐
1/2 k suurlemoensap
3 eiers (geskei)
1 pakkie Tennis-koekies
100 g botter of margarine (sag)
4 eetlepels strooisuiker of gewoon
3 eiers (geskei)
1 pakkie Tennis-koekies
100 g botter of margarine (sag)
4 eetlepels strooisuiker of gewoon
Metode:
- Rol die tennisbeskuitjies fyn en meng met die botter en druk vas op die bodem van 'n gesmeerde vuurvaste glasbak. (Hou 'n klein bietjie van die koekiemengsel oor om later bo-oor die meringue te strooi).
- Klits die kondensmelk en die suurlemoensap saam tot goed gemeng.
- Klits die eiergele by die kondensmelk-mengsel tot goed gemeng.
- Gooi die kondensmelk-mengsel bo-oor die beskuitjies in die tertbak.
- Klits die eierwitte en die strooisuiker saam totdat die strooisuiker opgelos is en die eierwitte puntjies maak.
- Skep die eierwitmengsel liggies bo-oor die kondensmelk-mengsel en maak puntjies met 'n vurk.
- Strooi die oorblywende krummels bo-oor die meringue.
- Sny 'n paar rooi geglasierde kersies fyn en rangskik dit bo-op die meringue.
- Bak in die oond by 180°C vir 10 - 15 min totdat die meringe se puntjies ligbruin word.
Wenke:
๐ Ek gebruik sommer 'n skoon vadoek om die tennisbeskuitjies in fyn te rol. Maak die pakkie koekies leeg bo-op die vadoek en rol dit fyn met 'n koekroller. Bring dan punte van vadoek bymekaar en laat dan die koekiekrummels in die mengbak ingly.
๐ Klits die eierwitte in 'n skoon, droรซ bak en maak ook seker dat jy die draaiertjies mooi was en baie goed afdroog nadat jy die eiergele geklits het en voordat jy die eierwitte klits, anders sal die eierwit nie styf word nie.
๐ Hierdie tert is nie baie groot nie; moenie 'n tรฉ groot tertbak gebruik nie
๐ Hierdie meringue word nie in die oond afgekoel nie. Dit is nie 'n harde meringue nie. Indien jy wel 'n harder meringue wil hรช, skakel die oond nรก 15 minute af en laat die meringue in die oond afkoel.
๐ Daar is baie variante op hierdie resep, maar geen wat soos my ma s'n lyk en proe nie!! ๐

Wonderlik๐๐
ReplyDelete